Pages Menu
TwitterRssFacebook
Categories Menu
RSG interview – Jan 2018

RSG interview – Jan 2018

Carina Bruwer
Vrydag 19 Januarie 2018

Carina Bruwer is die stigterslid van die plaaslike groep, Sterling EQ. Buiten haar musiektalent, het Carina al menige prestasies behaal in die water as ‘n langafstandswimmer. Haidee Muller het met Carina gesels oor haar musiek, Sterling EQ se 10 jaar herdenking en haar passie vir swem.

Luister hier / listen here